
Afrikaans my darling
Koos Kombuis
Human & Rousseau
Koos Kombuis is terug met 'n nuwe versameling rubrieke en essays wat sedert 2001 in tydskrifte, koerante en op die internet gepubliseer is Maar, waarsku die skrywer: "hierdie is die oorspronklike tekste, derms en bloed en alles."
"Humor is . . . die magtigste wapen vir sy vlymskerp sosiale kommentaar . . . "
- Erns Grundling
Afrikaans_my_darling-36 1.0.4