
Lente in Beijing
Francois Loots
Tafelberg
Gerhard Vos pak halsoorkop sy koffer om in China te gaan werk. In Beijing biy hy egter 'n "vreemde duiwel" wat stoei met sy verlede, met herinneringe aan sy brigadier- pa . . . Totdat hy vriendskap en liefde vind waar hy dit die minste verwag.
Lente_in_Beijing-40 1.0.4