
Toorbos
Dalene Matthee
Tafelberg
Die roman voer jou terug na 'n oerwęreld van tydloosheid waar bome, die olifant, die boswerker, die begeestering van bosverskynings en die bloubokkie 'n vervoering voor jou oë optower. Daarom is die titel Toorbos. Hier is die ou Matthee-betowering weer aan die werk.
"Sy is 'n rasegte verteller. "
- Louise Viljoen
Toorbos-58 1.0.4