Carl Boplaas kraai douvoordag

Carl Boplaas van der Merwe

.
Hy kyk nogal graag
na die modekanaal,
sien die mooiste modelle,
party amper heelpad kaal!
Hy bewonder hul boudjies,
borsies en goetertjies
as sy oŽ watertand
oor hul dwaal. . .

Maar,
dit help alles niks,
hy's net te onfiks!
Hy kan min daarby baat
dis lankal orie te laat:
al probeer hy sy bes,
die hotom horlosiewyster
haak pal vas op. . .
halfses!


Carl_Boplaas_kraai_douvoordag-1077 1.0.4