Griet kom weer

Marieta van der Vywer

Tafelberg
"Ek het jou nog altyd beskou as een van die sterkste vroue wat ek ken."

Sandra kom sit oorkant Griet, haar uitdrukking openlik bewonderend.

"Die miskrame. die baba, jou egskeiding ... Jy's 'n survivor Griet Jy's soos die kat in die liedjie. Jy kom altyd weer."

Griet_kom_weer-1248 1.0.4