Watervlerk

Ilse van Staden

Tafelberg
"Ek dryf in die klein presisie van 'n lugborrel
heen en weer in 'n waterpas rond
en saans in drome wonder ek:
waar is hemel
waar is grond?"

uit Waterpas


"0ns staan
op 'n relatiewe bodem,
droom onbegronde drome
en vlieg en myn en duik
onrustig.rusteloos, benoud
- die węreld is ons woning nie."

uit Gegrond


Watervlerk-1190 1.0.4