Begeerte

Eben Venter

Tafelberg
Madelein is lank vir 'n vrou, byna vyf voet elf, met sterk kuite. Mans raak haar. Mans is haar verlange. Op 'n aand by die Aldridges in November 1944 ontmoet sy vir Bill Scheiffer. En sy taal is die taal van sy hande, weet sy toe hy die heel eerste keer sy hande hoog tussen haar dye inglip.

Ek kan nie onthou of manlike seksualiteit al tevore so aangepak is in Afrikaans nie.

- Petra Müller

Begeerte-1016 1.0.4