
In stede van die liefde
Etienne van Heerden
Tafelberg 2005
In stede van die liefde wemel van eksentrieke maar geloofwaardige karakters.
'n Hartomleiding, magiese wedvlugduiwe en dwelmsmokkel is elemente van die intriges wat afspeel in
Seepunt, Stellenbosch, Matjiesfontein, verskeie Europese lande en Zimbabwe...
In_stede_van_die_liefde-37 1.0.4