'n Wonderlike geweld

Elsa Joubert

Tafelberg-Uitgewers 2005
'n Wonderlike geweld vertel die boeiende verhaal van Elsa Joubert se jeug: haar grootwordjare in die Paarl, studentetyd aan die Universiteit van Stellenbosch en van Kaapstad, eerste onderwysposte en haar slyping in die joernalistiek. 'n Fassinerende blik op 'n skrywer wat as kind reeds die drang na woorde ervaar en wat in die onstuimige tyd nį die tweede Wźreldoorlog - te midde van uiteenlopende invloede - haar onafhanklike stem as skrywer vind.

ISBN 0 6240 42898

\'n_Wonderlike_geweld-1112 1.0.4