Facials op 'n vliegtuig

Regina Kemp

Human & Rousseau
Regina Kemp se debuutroman, Debora de Waal en die baba-blues, het wyd aandag getrek en 'n plesierige verhoogproduksie by Aardklop tot gevolg gehad. Haar nuwe roman kyk met dieselfde humoristiese insig na die dinamiek binne verhoudings en die dinge wat 'n goeie Afrikaanse meisie kan be´nvloed: Huisgenoot, Hollywood en die Calvinisme

Facials_op_\'n_vliegtuig-1184 1.0.4