Gasteboek

NB:
Hierdie gasteboek is nie vir skoolprojekte bedoel nie!

Dis hoogs onwaarskynlik dat jy 'n antwoord op jou vrae oor
Dalene Matthee of Grondbesoedeling sal kry.

Hier is 'n skakel:

Dalene Matthee

[vuurklip.net] [Gaste]
Naam:  Eposadres: 
Hoe het jy hierop afgekom: 
Jou webwerf: 
Onderwerp:
Boodskap:
Spam killer:  5661 Tik hierdie 4 syfers om te verhoed dat
die Gasteboek deur spammers misbruik word!


Gaste:

(die mees onlangse gaste verskyn eerste!)        [vuurklip.net] [boontoe]

102624 Apr 2012
Van: http://rossouwe@mweb.co.za
Bron: Soekelaar:Google
ou gedigte 
Wie het die gedig geskryf waarin voorkom: "neem stil jou kruis op o my kind, jou winter is aant kome" ?
102502 Apr 2012
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Woordeboek 
...
102402 Apr 2012
Van: Joannie  
Bron: Soekelaar:Google
 
102305 Feb 2012
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Bibliografie van Vincent van Gogh 
Ek stel baie belang in kuns, veral Vincent van Gogh.
102228 Jan 2012
Van:
Bron: Soekelaar:Google
kinderrympies 
Baie dankie Franz vir die antwoord. ek soek egter na 'n kinderrympie.Dit gaan oor 'n seuntjie wat op die stoep speel. en al wat ek kan onthou is: Dan is ek 'n boer met 'n voortrekker roer. ossewa swepie en al. dan trek ek uit terug na die ou transvaal. die groen tapyt is die bosveld wyd....dis al wat ek kan onthou
102127 Jan 2012
Van:
Bron: Soekelaar:Google
kinderrympies 
My ma het honderd jaar gelede vir my 'n versie geleer van 'n boer met sy voortrekker roer . maar nou kan ek nie meer als onthou nie. kan iemand my dalk help?
102011 Jan 2012
Van:
Bron: Soekelaar:Google
DVD 
Hi; Ek is opsoek na 'n DVD van Kringe in 'n bos. Dankie
101910 Sep 2011
Van:
Bron: Soekelaar:Google
nie algemane dogtertjie name 
HI SOEK BESONDERSE NAME VIR DOGTER/SEUN - NUWE BABA NIE ALGEMENE NAME NIE
101810 Aug 2011
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Wat is sandgrond en prente daarvang? 
101730 Jun 2011
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Vriendskap 
[vuurklip.net] [Gaste] [boontoe]<<vorige 10  


         Gasteboek-220305 1.0.4 Š Joop Dullaart v1.0.8