Gasteboek

NB:
Hierdie gasteboek is nie vir skoolprojekte bedoel nie!

Dis hoogs onwaarskynlik dat jy 'n antwoord op jou vrae oor
Dalene Matthee of Grondbesoedeling sal kry.

Hier is 'n skakel:

Dalene Matthee

[vuurklip.net] [Gaste]
Naam:  Eposadres: 
Hoe het jy hierop afgekom: 
Jou webwerf: 
Onderwerp:
Boodskap:
Spam killer:  1464 Tik hierdie 4 syfers om te verhoed dat
die Gasteboek deur spammers misbruik word!


Gaste:

(die mees onlangse gaste verskyn eerste!)        [vuurklip.net] [boontoe]

81322 Mar 2006
Van: lehandri Agenbag  
Bron: Soekelaar:Google
Ek lief Daleen Mathee 
81222 Mar 2006
Van:
Bron: Ander manier
waterbesoedeling 
81122 Mar 2006
Van:
Bron: Ander manier
 
Viele liebe Grüße aus England von Piet und Tina! Wie Du siehst spreche ich jetzt absolut perfekt Deutsch, es hat nur 3 Tage gedauert ... morgen fange ich mit traditionellem japanisch an! Einen schönen Abend noch und Grüße an alle!!! P & T
81021 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Lug en Waterbesoedeling 
Dringend op soek na prente omtrent lug en waterbesoedeling en hoe ons kan help om dit te voorkom. Taak moet inwees 31 Maart 2006.
80915 Mar 2006
Van: http://Adams & Adams
Bron: Soekelaar:Ander
Waterbesoedeling 
Skooltaak vir Gr. 4 leerling. Benodig prente in informasie wat die volgende vrae beantwoord A. Wat veroorsaak die probleem? B. Hoekom is dit gevaarlik vir mens, dier en die omgewing? C. Hoe kan dit voorkom word?
80813 Mar 2006
Van: http://google
Bron: Soekelaar:Google
daleen mathee 
ek is in graad 7 en moet vir my voortrekker kenteken n taak doen. ek het daleen mathee gekies. ek moet haar lewens geskiedenis, pryse wat sy gewen het, haar bekendste werke en fotos insamel. kan julle my van hulp wees. dankie esma
80713 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
 
Dankie ek het gekry
80613 Mar 2006
Van:  
Bron: Soekelaar:Google
waterbesoedeling 
Benodig prente vir taak. Gr 5 leerling
80513 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
waterbesoede 
80413 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
 
80313 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
waterbesoedeling 
Soek na prente asseblief vir Gr 5 leerling
80212 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
lugbesoedeling 
hoe gaan jy probeer om lugbesoedeling te beperk
80109 Mar 2006
Van: http://karen@awe.co.za
Bron: Soekelaar:Google
besoedeling 
ek soek prente van grond besoedeling
80009 Mar 2006
Van: karen  
Bron: Soekelaar:Google
 
79909 Mar 2006
Van: mushtaq  
Bron: Soekelaar:Google
 
79808 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Waterbesoedeling 
Benodig asb dringend inligting vir 'n skooltaak oor die aard van bg. probleem in 'n stad, oorsake daarvan, teenmaatreels, asook statistieke, grafieke, prente, foto's, ens. om die probleem uit te lig.
79708 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
ingred jonker 
ek soek asb inligting vir n taak. Dankie
79608 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Daleen mathee outobiografie 
Kan ek asb inligting kry oor daleen mathee. Dit sal waardeer word. So veel inligting as moontlik vir n taak asb. Dankie. Wp
79508 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
besoedelin 
stuur asb vir my alle inligting prente ens omtrent besoedeling
79408 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
besoedelin g 
Kan julle asseblief vir my meer besonderhede en prente oor besoedeling stuur vir ;n taak vir my dogter
79308 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Lugbesoedeling 
Rhône (my seun) moet 'n taak doen oor lugbesoedeling & sinus probleme wat mense kry agv lugbesoedeling. Ek het alreeds inligting oor lugbesoedeling gekry, maar benodig prente daarvan, asook van sinus probleme. Baie dankie vir die hulp & moeite. Groete AK
79207 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
besoedeling 
soek inligting vir graad 5 taak
79107 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Effek wat tegnologie op musiek het 
Ek soek webwerf wat onderwerp hierin genoem te bekom
79007 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
daleen matthee 
soek asb. inligting oor Daleen Matthee biografie vir taak
78907 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
WATER & LUG BESOEDELING 
TAAK OOR BESOEDELING VIR GR 3
78806 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Besoedeling 
Phillip moet ;n taak maak oor besoedeling. Ons benodig prente
78706 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Water besoedeling 
Ek is opsoek na inligting oor water besoedeling; oorsake, prente, ens. Baie dankie!!
78605 Mar 2006
Van: http://awe
Bron: Ander manier
grond besoedeling 
ons soek asb kleur prente dankie
78504 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Kringe in 'n Bos 
Soek asseblief inlingting oor die karakters in kring in 'n Bos van Daleen Matthee, vir 'n skoolskryfstuk. Baie Dankie
78404 Mar 2006
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Kringe in 'n bos 
[vuurklip.net] [Gaste] [boontoe]<<vorige 10   volgende 10>>


         Gasteboek-516178 1.0.4 © Joop Dullaart v1.0.8