Gasteboek

NB:
Hierdie gasteboek is nie vir skoolprojekte bedoel nie!

Dis hoogs onwaarskynlik dat jy 'n antwoord op jou vrae oor
Dalene Matthee of Grondbesoedeling sal kry.

Hier is 'n skakel:

Dalene Matthee

[vuurklip.net] [Gaste]
Naam:  Eposadres: 
Hoe het jy hierop afgekom: 
Jou webwerf: 
Onderwerp:
Boodskap:
Spam killer:  0066 Tik hierdie 4 syfers om te verhoed dat
die Gasteboek deur spammers misbruik word!


Gaste:

(die mees onlangse gaste verskyn eerste!)        [vuurklip.net] [boontoe]

97427 Apr 2010
Van:
Bron: Soekelaar:Google
 
Ek is opsoek na Afrikaanse Rympies en Kort stories vir kinders en kleuters.... Ek sien heelwat mense het al voorheen daarna gesoek.... Het jul iets gevind?
97321 Apr 2010
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Ena Murray 
Ek is opsoek na Ena Murray omnibus 2. Het die res van die reeks tot by omni 25
97211 Apr 2010
Van:
Bron: Soekelaar:Google
kinder gedigte 
Ek is op soek na kinder poesie, vir kinders gr 1 en gr 2. Help asb!!
97110 Mar 2010
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Temmers van die Woestyn, Rooi Jan boeke 
Ek soek na boekies van Rooi Jan, Ramala, Sahara Avontuur en Temmers van die Woestyn
97009 Feb 2010
Van: Barbie   http://Google
Bron: Soekelaar:Google
Lag 
Hoekom lag so baie mense heeltyd!
96904 Feb 2010
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Opsoek na Baba Name Seuns & Dogters 
Hi daar, ek is opsoek na Baba Name seuns en dogters asb!
96808 Dec 2009
Van:
Bron: Soekelaar:Yahoo
kleuter gediggies en rympies 
Waar op aarde kry ek gediggies en rympies vir kleuters in die hande?
96719 Nov 2009
Van:
Bron: Soekelaar:Google
Blokraaisels 
96604 Sep 2009
Van:
Bron: Soekelaar:Google
SKITSOFRENIE 
WAAR KAN EK MEER INLIGTING KRY OOR SKITSOFFRENIE (NIE GEDIGTE EN KORTVERHALE NIE)
96504 Sep 2009
Van:
Bron: Soekelaar:Google
gasteboek 
Waar kan ek die gedig en ander lees? Ek hou baie van gedigte en dig self. Het my gediggie wat ek geskryf het nadat ek in die inrigting was verloor.
[vuurklip.net] [Gaste] [boontoe]<<vorige 10   volgende 10>>


         Gasteboek-18818 1.0.4 Š Joop Dullaart v1.0.8